| Nottinghamshire | |
|---|---|
| 👁 Image Vlag 👁 Image Wapen |
👁 Image Ligging in Engeland |
| Seremoniële graafskap Nottinghamshire | |
| Hoofstad | West Bridgford |
| Oppervlakte | 2160km² |
| Bevolking | 1147100 (2017) |
| Bevolkingsdigtheid | 531 inw./km² |
| Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
| Streek | Nottinghamshire |
| Administratiewe setel | West Bridgford |
| ISO 3166-2: | GB-NTT |
| Oppervlakte | 2085km² |
| Bevolking | 817900 (2017) |
| Bevolkingsdigtheid | 392 inw./km² |
| Webtuiste | www.nottscc.gov.uk |
| Distrikte en unitêre owerhede | |
| |
Nottinghamshire (uitgespreek /ˈnɒtɪŋəmʃər/ of /ˈnɒtɪŋəmʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suid-Yorkshire, Lincolnshire, Leicestershire en Derbyshire. Nottinghamshire het 'n bevolking van sowat 1147100 in 2017 gehad en is dus die 17de grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nottinghamshire. - (en) Amptelike webwerf
Versteekte kategorie:
