VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/O

⇱ O - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Latynse letter O
👁 Image
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter O. Vir ander betekenisse sien O (dubbelsinnig).

Die letter O, o is die 15de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word O uitgespreek met die woord "Oscar".

O met skryftekens

[wysig | wysig bron]
  • Ó, ó
  • Ò, ò
  • Ô, ô
  • Ö, ö
  • Õ, õ
  • Ǒ, ǒ
  • Ō, ō
  • Ŏ, ŏ
  • Ǫ, ǫ
  • Ő, ő

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]