VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Porto

⇱ Porto - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Porto
👁 Image

Kaart Wapen
👁 Image
👁 Image
Vlag
👁 Image
Land 👁 Vlag van Portugal
Portugal
Gewes (Região) Porto
Koördinate 41°10′N 08°37′W / 41.167°N 8.617°W / 41.167; -8.617
Stigting 275 v.C.
Oppervlakte:
- Totaal 41,42 vk km
Hoogte bo seevlak 0 m
Bevolking:
- Totaal (2021) 231962
- Bevolkingsdigtheid 5736/vk km
- Metropolitaanse gebied 1737395
Tydsone UTC ±0 (WET)
Somertyd UTC +1 (WEST)
Burgemeester Pedro Duarte
Amptelike webwerf cm-porto.pt

Porto is die tweede grootste stad in Portugal ná die hoofstad Lissabon, geleë langs die Dourorivier, sowat 5km van die Atlantiese Oseaan af. Die stad is bekend vir die portwyn wat hiervanaf uitgevoer word. Die stad is ook bekend vir die Maria Pia-brug en die sokkerklub FC Porto. Die historiese binnestad van Porto is in 1996 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.