VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Termunten

⇱ Termunten - Wikipedia


Gaan na inhoud
Termunten
👁 Termunten, dorp en die Ursuskerk, 13de eeu
Termunten, dorp en die Ursuskerk, 13de eeu
Koördinate: 53°17′46″N 7°2′37″O / 53.29611°N 7.04361°O / 53.29611; 7.04361
Land👁 Vlag van Nederland
Nederland
Provinsie👁 Image
Groningen
MunisipaliteitEemsdelta
Bevolking
•Totaal405

Termunten is 'n dorp in die munisipaliteit Eemsdelta in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Termunten 'n eie munisipaliteit gehad. Die Ursuskerk van Termunten is gebou in die 13de eeu. Die huidige kerk is gebou op die fondamente van 'n ouer kruiskerk uit die 12de eeu.

👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.