VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Eemsdelta

⇱ Eemsdelta - Wikipedia


Gaan na inhoud
Eemsdelta

Emsdelta
Munisipaliteit
👁 Ligging van Eemsdelta in Groningen-provinsie
Ligging van Eemsdelta in Groningen-provinsie
👁 Kaart van Eemsdelta-munisipaliteit
Kaart van Eemsdelta-munisipaliteit
Koördinate: 53°19′N 6°51′O / 53.317°N 6.850°O / 53.317; 6.850
Land👁 Vlag van Nederland
Nederland
Provinsie👁 Image
Groningen
Gestig op1 Januarie 2021
Regering
•BurgemeesterGerard Beukema (PvdA)
Oppervlak
•Totaal364,07km2 (140,57vk.myl)
•Land267,89km2 (103,43vk.myl)
•Water96,18km2 (37,14vk.myl)
Bevolking
•Totaal45 528
•Digtheid125/km2 (320/vk.myl)
1 Januarie 2021
Poskode
9901–9909, 9911–9915, 9917–9919, 9921–9924, 9931–9934, 9936–9937, 9945–9949, 9987, 9991–9994
Skakelkodes0595, 0596
Bestuurlike sentrumAppingedam, Delfzijl
Webwerfwww.eemsdelta.nl

Eemsdelta is 'n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2021 deur die samevoeging van die munisipaliteite Appingedam, Delfzijl en Loppersum. Appingedam en Delfzijl is die administratiewe setels van die munisipaliteit.

Plekke

[wysig | wysig bron]

Appingedam, Bierum, Borgsweer, Delfzijl, Eenum, Farmsum, Garrelsweer, Garsthuizen, Godlinze, Holwierde, Huizinge, Krewerd, Leermens, Loppersum, Losdorp, Meedhuizen, Middelstum, Oosterwijtwerd, Spijk, Startenhuizen, Stedum, Termunten, Termunterzijl, Toornwerd, Wagenborgen, Westeremden, Westerwijtwerd, Winneweer, Wirdum, Woldendorp, 't Zandt, Zeerijp en Zijldijk.

Naburige munisipaliteite

[wysig | wysig bron]
Het Hogeland
👁 Image
Groningen Midden-Groningen Oldambt

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.