Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Van, betreffende die Indonesiërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Indonesië.
- Van, betreffende die Indonesiese taal.
| Vertalings: Indonesies |
- Duits: 1, 2, 3 indonesisch(de)
- Engels: 1, 2, 3 Indonesian(en)
- Esperanto: 1, 2, 3 indonezia(eo)
- Frans: 1, 2, 3 indonésien(fr)
- Italiaans: 1, 2, 3 indonesiano(it)
- Latyn: 1, 2, 3 Indonesiacus(la), Indonesius(la)
|
- Nederlands: 1, 2, 3 Indonesisch(nl)
- Russies: 1, 2, 3 индонезийский(ru) (indonezijskij)
- Spaans: 1, 2, 3 indonesio(es)
- Sweeds: 1, 2, 3 indonesisk(sv)
- Turks: 1, 2 Endonezyalı(tr); 3 Endonezyaca(tr)
- Yslands: 1, 2, 3 indónesískur(is)
|
- (taal) 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 23,2 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike Indonesië.
- ISO 639-1: id
- ISO/DIS 639-3: ind
- SIL: INZ
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Indonesies.