VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/aluminium

⇱ aluminium - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
aluminium
👁 Image
(lêer)
a•lu•mi•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Al en atoomgetal 13.
Aluminium is 'n silwerige, pletbare metaal uit die boorgroep, wat primêr uit bauxiet-erts ontgin word en beskik oor merkwaardige weerstand teen oksidasie, sterkte en ligte gewig.
Vertalings: aluminium
Engels: aluminum(en)
Esperanto: aluminio(eo)
Fins: alumiini(fi)
Nederlands: aluminium(nl)

👁 Image
Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aluminium.