VOOZH about

URL: https://af.wiktionary.org/wiki/oewer

⇱ oewer - Wikiwoordeboek


Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
👁 Image
Die moderne buitelugkapel op die oewer waar Paulus waarskynlik vir Lydia gedoop het, die eerste Philippenser om gekersten te word.
Enkelvoud Meervoud
oewer oewers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
oewertjie oewertjies
oe•wer
Die rand van 'n kanaal, rivier of meer.
Die oewer van die Dooie See is sowat 400m onderkant seevlak.
Vertalings: oewer
Engels: shore(en), waterside(en), bank(en)
Nederlands: oever(nl)