| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stempel | stempels |
- stem•pel
- (skryfbehoeftes) Voorwerp met merktekens wat ingesny of verhoog is en wat gebruik word om indrukke of afdrukke te maak
- In die verre verlede het gesaghebbendes ’n stempel gebruik wat op sagte was of op klei gedruk is.
- Die afdruk of indruk van 1)
- Maak seker jou stembriewe het 'n stempel op.
- (plantkunde) Die voortplantingsorgane van die blom wat stuifmeel opvang.
| Vertalings:1. voorwerp met merktekens | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings:3. voortplantingsorgaan van 'n plant | |||
|---|---|---|---|
👁 Image
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stempel.
