VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Baden

⇱ Baden - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Baden
Landsvlag Landswapen
👁 Image
👁 Image
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Hoofstad:Freiburg im Breisgau
Stigting:1 Desember 1945
Oppervlak:9646 km²
Bevolking:1300000
Bevolkingsdigtheid:134,8 inwoners / km²
Volkslied: (Landeshymne)geen
Politiek
Eerste Minister:Leo Wohleb (CDU)
Regerende party:CDU
Stemmings in die verkiesing van 1947
(67,8% verkiesingsdeelname):
BCSV 55,9%
SP 22,4%
DemP 14,3%
KP 7,4%
Laaste verkiesing:18 Mei 1947
Volgende verkiesing:geen
Parlamentêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat):3
Kaart
👁 Image
👁 Image
Lande op die gebied van die huidige deelstaat Baden-Württemberg ná die Tweede Wêreldoorlog.

Baden, wat tot 2 Desember 1946 amptelik Suid-Baden genoem is, is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die suidweste van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 1 Desember 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Freiburg im Breisgau. Die eerste en enigste verkiesing het op 18 Mei 1947 plaasgevind en die Eerste Minister was Leo Wohleb. Op 25 April 1952 het die deelstaat Baden-Württemberg uit die drie lande Baden, Württemberg-Baden en Württemberg-Hohenzollern ontstaan.

👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Deelstate van Duitsland👁 Image

👁 Image
Baden-Württemberg | 👁 Image
Beiere | 👁 Image
Berlyn | 👁 Image
Brandenburg | 👁 Image
Bremen | 👁 Image
Hamburg | 👁 Image
Hesse | 👁 Image
Mecklenburg-Voorpommere | 👁 Image
Nedersakse | 👁 Image
Noordryn-Wesfale | 👁 Image
Rynland-Palts | 👁 Image
Saarland | 👁 Image
Sakse | 👁 Image
Sakse-Anhalt | 👁 Image
Sleeswyk-Holstein | 👁 Image
Thüringen

Voormalige deelstate
👁 Image
Baden | 👁 Image
Wes-Berlyn (de facto) | 👁 Image
Württemberg-Baden | 👁 Image
Württemberg-Hohenzollern