| Eure (27) | |
|---|---|
| 👁 Image | |
| 👁 Ligging van Eure in Frankryk | |
| Gewes | Normandië |
| Prefektuur | Évreux |
| Onderprefekture | Les Andelys Bernay |
| Bevolking | 586543 inw. (2010) |
| Bevolkingsdigtheid | 97 inw./vk km |
| Oppervlakte | 6040 vk km |
| Arrondissemente | 3 |
| Kantonne | 43 |
| Munisipaliteite | 675 |
| President van die Conseil général |
Jean-Louis Destans (PS) |
Eure (27) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Évreux.
Die département het ongeveer 586543 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eure. - (fr) Amptelike webwerf
| 👁 Image | Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
