Genk | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
| 👁 Sint-Martinuskerk Sint-Martinuskerk | |
👁 Wapen van Genk Wapen | |
| 👁 Ligging van Genk in die provinsie Limburg Ligging van Genk in die provinsie Limburg | |
| Koördinate: 50°57′00″N 5°30′00″O / 50.95000°N 5.50000°O / 50.95000; 5.50000 | |
| Land | 👁 Vlag van België België |
| Gewes (deelstaat) | 👁 Image Vlaandere |
| Provinsie | 👁 Image Limburg |
| Regering | |
| •Burgemeester | Wim Dries (CD&V) |
| Oppervlak | |
| •Totaal | 87,85km2 (33,92vk.myl) |
| Bevolking | |
| •Totaal | 64 987 |
| •Digtheid | 740/km2 (1 900/vk.myl) |
| Poskode | 3600 |
| Skakelkodes | 089 |
| Webwerf | www.genk.be |
Genk is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg en het 'n oppervlakte van 88km² en sowat 65000 inwoners (2011).
Die Provinsiale Domein Bokrijk is in Genk geleë. Dit herberg 'n opelugmuseum en 'n bostuin.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Genk:
Bokrijk, Boxbergheide, Bret-Gelieren, Driehoeven, Genk-Centrum, Hoevezavel, Kolderbos, Langerlo, Nieuw Texas, Nieuwe Kempen, Sledderlo, Termien, Vlakveld, Waterschei, Winterslag en Zwartberg.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Jan Jambon (1960), politikus (eerste minister van Vlaandere sedert 2019)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| 👁 Image |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Genk. |
