VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Nieuwerkerken

⇱ Nieuwerkerken - Wikipedia


Gaan na inhoud
Nieuwerkerken

Noërekirke
Munisipaliteit
👁 Sint-Pieterskerk
Sint-Pieterskerk
👁 Ligging van Nieuwerkerken in die provinsie Limburg
Ligging van Nieuwerkerken in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°52′00″N 5°12′00″O / 50.86667°N 5.20000°O / 50.86667; 5.20000
Land👁 Vlag van België
België
Gewes (deelstaat)👁 Image
Vlaandere
Provinsie👁 Image
Limburg
Regering
•BurgemeesterBenny Bamps (CD&V)
Oppervlak
•Totaal22,46km2 (8,67vk.myl)
Bevolking
•Totaal6 687
•Digtheid298/km2 (770/vk.myl)
Poskode
3850
Skakelkodes011
Webwerfwww.nieuwerkerken.be

Nieuwerkerken (Limburgs: Noërekirke) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 22km² en sowat 7000 inwoners (2010).

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Nieuwerkerken:
Binderveld, Kozen, Nieuwerkerken (dorp) en Wijer.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.