| 👁 Image | |
Tipe webwerf | Wiki |
|---|---|
| Beskikbaarin | Veeltalig, hoofsaaklik Engelstalig |
| Eienaars | Wikimedia Stigting |
| URL | http://incubator.wikimedia.org |
| Registrasie | Opsioneel |
| Huidigestatus | Aktief |
Die Wikimedia Broeikas (Engels: Wikimedia Incubator) is 'n Wiki van die Wikimedia Stigting, wat gebruik word om kandidate vir nuwe weergawes van bestaande Wikimediaprojekte te toets. Daaronder val onder meer voorgestelde weergawes van Wikipedia in nuwe tale.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Stigting | 👁 Image |
|---|---|
|
Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek | |
