VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Wikinews

⇱ Wikinews - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wikinews
👁 Image
Tipe webwerf
Wiki
BeskikbaarinVeeltalig
EienaarsWikimedia Stigting
URLhttp://www.wikinews.org/
RegistrasieOptioneel
HuidigestatusAktief

Wikinews is 'n projek van die Wikimedia Stigting wat poog om vrye inhoud nuus beskikbaar te stel. Die missie van Wikinews is om 'n "diverse omgewing te skep waar burger-joernaliste onafhanklik nuusgebeure kan opteken". Die webwerf is in November 2004 begin.

Wikinews is 'n wiki-tipe webwerf wat van die MediaWiki-sagteware gebruik maak. Enige persoon kan dus inspring en nuusgebeure op die werf aanteken of bywerk.

Daar is op die oomblik nie 'n Afrikaanse wikinuus webwerf beskikbaar nie.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikimedia Stigting 👁 Image

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia