VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/.af

⇱ .af - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
👁 Vlag van Afghanistan
Vlag van Afghanistan

.af is die Internettopvlakdomein van Afghanistan. Dit word deur AFGNIC, 'n diens van die UNDP en die oorgangsregering van Afghanistan onderhou.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]