VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/.fm

⇱ .fm - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
👁 Image

.fm' is die agtervoegsel van domeine van webtuistes in die Gefedereerde State van Mikronesië.

Die topvlak-domein word nouliks vir webtuistes in die Gefedereerde state van Mikronesië self gebruik. Die meeste registrasies is vir webwerwe van radiostasies.

Enige persoon kan 'n fm-naam registreer. Die opbrengste gaan na die Mikronesiese owerheid.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]