VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/.zr

⇱ .zr - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.zr is die voormalige Internettopvlakdomein vir Zaire. Omdat Zaire herdoop is tot die Demokratiese Republiek die Kongo in 1997 is .zr uitgefaseer en .cd het sy plek ingeneem. In 2001 is .zr uiteindelik beëindig.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]