VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Dieprivier

⇱ Dieprivier - Wikipedia


Gaan na inhoud
Dieprivier
👁 Image
Koördinate: 34°2′3″S 18°27′51″O / 34.03417°S 18.46417°O / -34.03417; 18.46417
Land👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
•Totaal0,75km2 (0,29vk.myl)
Bevolking
•Totaal2 515[1]
•Digtheid3 400/km2 (9 000/vk.myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Dieprivier is 'n voorstad in Kaapstad, genoem na die Dieprivier wat deur die gebied vloei. Die voorstad grens aan Heathfield in die suide en aan Plumstead in die noorde. Dieprivier se spoorweghalte is op die hooflyn van Kaapstad na Simonstad geleë.

Volgens die 2011-sensus het Dieprivier 'n bevolking van 2515 gehad.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 Subplek Dieprivier Sensus 2011
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.