VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Monte_Vista

⇱ Monte Vista - Wikipedia


Gaan na inhoud
Monte Vista
Voorstad
Koördinate: 33°52′S 18°33′O / 33.867°S 18.550°O / -33.867; 18.550
Land👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Bevolking
•Totaal5 041[1]
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7463 (Busse)
7460 (Strate)
Skakelkodes+27 (0)21

Monte Vista is 'n voorstad in noordoostelike Kaapstad. Die voorstad grens aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen, en Goodwood. Die Laerskool Monte Vista is in die 1960s gebou.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens die 2011-sensus, het Monte Vista 'n bevolking van 5041.[1]

Etniese groepe
Groep Bevolking %
Swartes2715.4%
Kleurlinge53510.6%
Indiërs1312.6%
Blankes4 02780.0%
Tale
Taal Bevolking %
Engels2 93458.2%
Afrikaans1 78635.4%
Xhosa1102.2%
Ander Tale2024.2%

Bekende inwoners

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 Subplek Monte Vista 2011-sensus
  2. Fillies, Avril (4 Oktober 2017). "Jan Bloukaas een van die uitdagers". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.