VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Drieankerbaai

⇱ Drieankerbaai - Wikipedia


Gaan na inhoud
Drieankerbaai
Voorstad
Koördinate: 33°54′30″S 18°23′45″O / 33.90833°S 18.39583°O / -33.90833; 18.39583
Land👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
•Totaal0,29km2 (0,11vk.myl)
Bevolking
•Totaal2 225
•Digtheid7 700/km2 (20 000/vk.myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8005
Skakelkodes021
👁 Image
Die NG kerkgebou vir die voorstede Seepunt en Groenpunt is in Drieankerbaai geleë en dra dus die naam NG gemeente Drieankerbaai.

Drieankerbaai is 'n klein voorstad van Kaapstad tussen Seepunt en Groenpunt. Die naam is ontleen aan die drie ankers in die baai, waartussen vroeër kettings gespan is om dit teen vyandige invalle te beskerm.

Die strand by Drieankerbaai het in die middel jare sestig bekendheid verwerf toe Afrikaanse skrywer en digter Ingrid Jonker op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg het deur daar die see in te loop.[1]

Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika se hoofkantoor is hier.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysing

[wysig | wysig bron]
  1. "Rapport". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2011. Besoek op 13 November 2010.
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.