Die Singapoer-dollar (Maleis: Ringitt Singapore, Chinees: 新加坡元 of 新币, Tamil: சிங்கப்பூர் வெள்ளி; simbool: $; ISO 4217-kode: SGD) is die amptelike geldeenheid van Singapoer, sowel as Broenei saam met die Broenei-dollar. Die word gewoonlik afgekort met die dollarteken $, of andersins as S$ om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent.
Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "World's Most Traded Currencies By Value 2012". investopedia.com. Besoek op 10 Junie 2013.
- ↑ (en) "Report on global foreign exchange market activity in 2013" (PDF). Triennial Central Bank Survey. Basel, Switserland: Bank for International Settlements. April 2013. p.12. Besoek op 22 Oktober 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Singapoer-dollar.
Versteekte kategorie:
