VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Turkse_volke

⇱ Turkiese volke - Wikipedia


Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Turkse volke)
Turkiese volke

Totale bevolking: 200–250 miljoen[1][2]
Belangrike bevolkings in: 👁 Vlag van Turkye
Turkye 57,5–61,5 miljoen[3]

👁 Vlag van Oesbekistan
Oesbekistan 25,2 miljoen[4]
👁 Vlag van Iran
Iran 20 miljoen[5]
👁 Vlag van Rusland
Rusland 13 miljoen[6]
👁 Vlag van Kasakstan
Kasakstan 12.6 miljoen[7]
👁 Vlag van die Volksrepubliek China
Volksrepubliek China 12 miljoen[8]
👁 Vlag van Azerbeidjan
Azerbeidjan 10 miljoen[9]
👁 Vlag van Turkmenistan
Turkmenistan 4,5 miljoen[10]
👁 Vlag van Kirgisië
Kirgisië 4,5 miljoen[11]
👁 Vlag van Afghanistan
Afghanistan 3,5 miljoen[12]
👁 Vlag van Irak
Irak 3 miljoen[13]
👁 Vlag van Tadjikistan
Tadjikistan 1,2 miljoen[14]
👁 Vlag van Verenigde State van Amerika
Verenigde State 1 miljoen[15]
👁 Vlag van Pakistan
Pakistan 500000[16]
👁 Vlag van Turkse Republiek van Noord-Siprus
Turkse Republiek van Noord-Siprus 298862[17]
👁 Vlag van Australië
Australië 293500[18]
👁 Vlag van Georgië
Georgië 284761[19]
👁 Vlag van Oekraïne
Oekraïne 400,000 [20]
👁 Vlag van Saoedi-Arabië
Saoedi-Arabië 224460[21]
👁 Vlag van Sirië
Sirië 100000–200000[22]
👁 Vlag van Moldowa
Moldowa 158300[23]
👁 Vlag van Mongolië
Mongolië 106955[24]
👁 Flag of the Republic of Macedonia
Noord-Masedonië 77959[25]

Taal: Turkiese tale soos Azerbeidjans, Basjkiries, Chakassies, Gagaoesies, Jakoeties, Karatsjai-Balkaries, Kasaks, Kirgisies, Krim-Tataars, Nogai, Oeigoers, Oesbekies, Tartaars, Tiwaans, Turkmeens en Turks
Geloofsoortuiging: Islam (Soennitiese Islam • Kulturele Islam • Alawitisme • Twaalfer-Sjiïsme)
Christendom (Oosters-Ortodokse Kerk)
Judaïsme
Ongebonde (AgnostisismeAteïsme)
AnimismeTengriismeSjamanismeManicheïsme
Verwante etniese groepe: Etniese groepe soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Kasakke, Kirgisiërs, Krim-Tatare, Oeigoere, Oesbeke, Siberiese Tartare, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene

Die Turkiese volke is 'n etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Turkiese tale behels.[26] Hulle is inheems aan Sentraal- en Wes-Asië, Siberië en Oos-Europa, veral suid en oos van die Swartsee asook rondom die Kaspiese See met lande soos Turkye, Oesbekistan, Kasakstan, Azerbeidjan, Turkmenistan en Kirgisië.

👁 Image
Verspreiding van Turkiese volke

Die grootste etniese groepe (volgens bevolking) is: Turke (63–69 miljoen), Oesbeke (30 miljoen), Azerbeidjanners (28–35 miljoen), Oeigoere (20 miljoen), Kasakke (15 miljoen), Turkmene (9 miljoen) en Kirgisiërs (4,5 miljoen). Hulle praat Turkiese tale soos Turks (71 miljoen), Oesbekies (27 miljoen), Azerbeidjans (26 miljoen), Kasaks (13 miljoen), Oeigoers (10,4 miljoen), Turkmeens (7,6 miljoen) en Kirgisies (4,6 miljoen) as moedertaal.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (de) Brigitte Moser, Michael Wilhelm Weithmann (2008). Landeskunde Türkei: Geschichte, Gesellschaft und Kultur. Buske Publishing. p.173. ISBN978-3-87548-491-5.
  2. (de) Deutsches Orient-Institut, Orient, Vol. 41, Alfred Röper Publushing, 2000, bl. 611
  3. (en) "Turkey (Turkiye)". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Augustus 2022. Besoek op 30 Januarie 2026.
  4. (en) "Uzbekistan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  5. (en) "Azerbaijani (people)". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Januarie 2026.
  6. (en) "Russia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  7. (en) "Kazakhstan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  8. (en) "China". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  9. (en) "Azerbaijan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  10. (en) "Turkmenistan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  11. (en) "Kyrgyzstan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2025. Besoek op 30 Januarie 2026.
  12. (en) "Afghanistan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  13. (en) "Iraq". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2022. Besoek op 30 Januarie 2026.
  14. (en) "Tajikistan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  15. (en) "Obama, recognize us". St. Louis American. 9 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  16. (en) "Pakistan". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  17. (tr) "Census.XLS" (PDF). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2018. Besoek op 14 Februarie 2014.
  18. (en) "Australia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  19. (en) "Georgia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  20. (en) "Results / General results of the census / National composition of population". All-Ukrainian Census, 2001. 5 Desember 2001. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2010. Besoek op 5 Augustus 2007.
  21. (en) "Saudi Arabia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  22. (en) "Syria". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  23. (en) "Moldova". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  24. (en) "Mongolia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2023. Besoek op 30 Januarie 2026.
  25. (en) "North Macedonia". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2021. Besoek op 30 Januarie 2026.
  26. (en) "Turkic peoples". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Januarie 2026.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]