- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.
| Tartaars татар теле, tatar tele, تاتار تلی | ||
|---|---|---|
| Gepraatin: | 👁 Vlag van Rusland Rusland 👁 Vlag van Bulgarye Bulgarye 👁 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 👁 Vlag van Kasakstan Kasakstan 👁 Vlag van Litaue Litaue 👁 Vlag van Oekraïne Oekraïne 👁 Vlag van Pole Pole 👁 Vlag van Roemenië Roemenië 👁 Vlag van Belarus Belarus | |
| Gebied: | Tartarstan | |
| Totalesprekers: | 5,3 miljoen[1] | |
| Taalfamilie: | Altaïes Turkies Kiptsjak Kiptsjak-Bulgar Tartaars | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet Cyrilliese alfabet Arabiese alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | 👁 Vlag van Rusland Rusland | |
| Gereguleer deur: | Instituut van taal, Literatuur en Kultuur van die Akademie van Wetenskappe van die Republiek van Tartarstan | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | tt | |
| ISO 639-2: | tat | |
| ISO 639-3: | tat | |
| 👁 Verspreiding van Tartaars | ||
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, Bessarabië en Litaue.
Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.
Skryfstelsels
[wysig | wysig bron]Cyrilliese alfabet
[wysig | wysig bron]| А а | Ә ә | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё |
| Ж ж | Җ җ | З з | И и | Й й | К к | Л л | М м |
| Н н | Ң ң | О о | Ө ө | П п | Р р | С с | Т т |
| У у | Ү ү | Ф ф | Х х | Һ һ | Ц ц | Ч ч | Ш ш |
| Щ щ | Ъ ъ | Ы ы | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Latynse alfabet
[wysig | wysig bron]| A a | Ə ə | B b | C c | Ç ç | D d | E e | F f |
| G g | Ğ ğ | H h | I ı | İ i | J j | K k | Q q |
| L l | M m | N n | Ꞑ ꞑ | O o | Ɵ ɵ | P p | R r |
| S s | Ş ş | T t | U u | Ü ü | V v | W w | X x |
| Y y | Z z |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tatar" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 November 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tartaars.
| 👁 Image | Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. |
