- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Belarusse.
| Belarussies беларуская мова biełaruskaja mova | ||
|---|---|---|
| Uitspraak: | [bʲelaˈruskaja ˈmova] | |
| Gepraatin: | 👁 Vlag van Belarus Belarus 👁 Vlag van Oekraïne Oekraïne 👁 Vlag van Rusland Rusland 👁 Vlag van Pole Pole 👁 Vlag van Letland Letland 👁 Vlag van Litaue Litaue | |
| Gebied: | Oos-Europa | |
| Totalesprekers: | 8 miljoen[1] | |
| Rang: | 79 | |
| Taalfamilie: | Indo-Europees Slawies Oos-Slawies Suidoos-Slawies Belarussies | |
| Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | 👁 Vlag van Belarus Belarus | |
| Gereguleer deur: | Instituut van Belarussies | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | be | |
| ISO 639-2: | bel | |
| ISO 639-3: | bel | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Belarussies (беларуская мова, bielaruskaja mova, [bʲelaˈruskaja ˈmova]), voorheen Wit-Russies genoem, is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word. Belarussies word benewens in Belarus ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.
Belarussies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Łacinka in Belarus, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitgemaak het van Pole.
Belarussies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Belarussies het ook 'n sterk Poolse invloed ondergaan.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Belarusan". Ethnologue. Besoek op 7 Julie 2025.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Belarussies
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Belarussies
- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belarussies. - (en) "Belarusian language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Julie 2025.
| 👁 Image | Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. |
| 👁 Image |
Sien Wit-Russies in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
