|
Agen | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | 👁 Vlag van Frankryk Frankryk |
| Région (gewes) | 👁 Image Akwitanië |
| Département | 👁 Image Lot-et-Garonne |
| Koördinate | 44°12′N 0°37′O / 44.200°N 0.617°O / 44.200; 0.617 |
| Stigting | 2de eeu v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 11,49 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 37-162 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2013) | 34344 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2989/vk km |
| - Metropolitaanse gebied[1] | 96608 |
| Tydsone | UTC +1 |
| - Somertyd | UTC +2 |
| Burgemeester | Jean Dionis du Séjour |
| Amptelike webwerf | agen.fr |
Agen (uitgespreek as [aʒɛ̃] in Standaardfrans; plaaslike uitspraak: [aˈʒɛŋ]) is 'n stad in die suidweste van Frankryk. In 2013 het die stad, wat as prefektuur (administratiewe setel) van die département Lot-et-Garonne dien, 'n bevolking van 34344 gehad. Sy inwoners word in Frans Agenais(es) genoem. Agen het sy naam ook aan die onmiddellike omgewing verleen wat as Agenais bekend staan.
Agen was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1991.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Agglomération d'Agen
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- 👁 Wikimedia Commons logo
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Agen.
Versteekte kategorie:
