VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Boggomsbaai

⇱ Boggomsbaai - Wikipedia


Gaan na inhoud
Boggomsbaai
Gehug
👁 Image
Boggomsbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°15′57″S 21°54′38″O / 34.26583°S 21.91056°O / -34.26583; 21.91056
Land👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Oppervlak
•Totaal1,97km2 (0,76vk.myl)
Hoogte15m (49ft)
Bevolking
(2011)[1]
•Totaal69
•Digtheid35/km2 (90/vk.myl)
Rasverdeling (2011)
Wit mense97.1%
Indiërs/Asiërs0
Bruin mense0
Swart mense2.9%
Taal (2011)
Afrikaans97.1%
Ander2.9%

Boggomsbaai is 'n aftree- en vakansiedorp naby Vleesbaai in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Boggomsbaai ressorteer onder die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.

Wapen

[wysig | wysig bron]

Boggomsbaai se plaaslike raad het in 1990 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Slangsnitgewys gedeel, in die skildhoof na links en in die skildvoet na regs, blou en goud, regs twee swemmende silwer walvisse paalsgewys geplaas. Die helmteken was 'n goue bobbejaanskop uitkomend uit 'n blou muurkroon, en die wapenspreuk "Excloe et conserva".[2]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.