VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Volmoed

⇱ Volmoed - Wikipedia


Gaan na inhoud
Volmoed
Koördinate: 33°39′S 22°5′O / 33.650°S 22.083°O / -33.650; 22.083
Land👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitOudtshoorn
Oppervlak
•Totaal2,29km2 (0,88vk.myl)
Bevolking
•Totaal235
•Digtheid100/km2 (300/vk.myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
👁 Image
Die NG gemeente Volmoed is op 21 November 1921 op die plaas Armoed gestig.

Volmoed is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Volmoed ressorteer onder die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val. Voorheen het die dorpie bekendgestaan as Armoed.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.