VOOZH about

URL: https://af.wikipedia.org/wiki/Witsand

⇱ Witsand - Wikipedia


Gaan na inhoud
Witsand
Gehug
Koördinate: 34°23′42″S 20°50′29″O / 34.39500°S 20.84139°O / -34.39500; 20.84139
Land👁 Vlag van Suid-Afrika
Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitHessequa
Oppervlak
•Totaal2,71km2 (1,05vk.myl)
Hoogte0,04,99m (0,13ft)
Bevolking
•Totaal321
•Digtheid120/km2 (300/vk.myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
6666
Skakelkodes028

Witsand is 'n vissersdorpie en vakansieoord by die mond van die Breederivier aan die Wes-Kaapse kus, naby Port Beaufort, Suid-Afrika (Nota: moenie verwar met Fort Beaufort nie). Die dorpie ontleen sy naam aan die lang wit strande. Die dorpie is ook gewild onder die hengelaars omrede die groot verskeidenheid lynvis wat hier gevang kan word. Die strand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Witsand se baai word beskou as die walvis-kraamsaal van die Suid-Afrikaanse kuslyn.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
👁 Image
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.